Johannes II Komnenos

Johannes II Komnenos
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Mosaïek van Johannes II in die Hagia Sophia.
’n Mosaïek van Johannes II in die Hagia Sophia.
Bewind 15 Augustus 1118 - 8 April 1143
Dinastie Komnenos
Gebore 13 September 1087
Oorlede 8 April 1143 (op 55)
Voorganger Alexios I Komnenos
Opvolger Manuel I Komnenos
Vrou Irene van Hongarye
Vader Alexio I Komnenos
Moeder Irene Doukaina
Godsdiens Oosters-Ortodoks

Johannes II Komnenos of Comnenus (Grieks: Ίωάννης Βʹ Κομνηνός; 13 September 1087 - 8 April 1143) was van 1118 tot 1143 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was ook bekend as "Johannes die Mooie" of "Johannes die Goeie" (Kaloïōannēs).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search